Tik Tak Tok Omnibus

R149.00

Maklike kort stories vir 2-5 jariges! Leer jou kleuter speel-speel om te luister na onderwerpe waarin hulle belangstel! 16 Stories met lewendige byklanke wat beginner-lesertjies se aandag boei – ideaal om kleintjies op die langpad of voor slaaptyd rustig te hou.

Category

Description

Stories op CD 1:

  1. Die stout hoendertjie
  2. Wie woon hier?
  3. Padda se probleem
  4. Op die plaas
  5. Gertie en die son kat
  6. Drie klein vissies
  7. Die groot storm
  8. Waar slaap die maan?

Stories op CD 2:

  1. Twee hasies hop
  2. Die huisie in die bos
  3. Die laaste stukkie kaas
  4. Klaas Vakie
  5. Mamma se fiets
  6. Die rooi kitaar
  7. Wie klop aan my deur?
  8. Vyf soentjies

 

Additional information

Age

, , ,

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tik Tak Tok Omnibus”
Product categories