Storie Omnibus Jakkals en Wolf

R199.00

Die bekende Jakkals en Wolf stories is afgestof, en in kindervriendelike taal oorvertel.

Category

Description

Stories op CD 1:

  1. Jakkals en Wolf werk vir die boer
  2. Hasie en Skilpad hardloop resies
  3. Jakkals en Wolf vang vis
  4. Koning Leeu en die muis
  5. Jakkals en Wolf en die gesteelde bok
  6. Hasie Kalbassie by die watergat

Stories op CD 2:

  1. Jakkals en Wolf in die put
  2. Die stadsmuis en die veldmuis
  3. Jakkals en Wolf steel skaap
  4. Hasie en Olifant trek tou
  5. Jakkals en Wolf en die hangklip
  6. Die voëls kies ‘n koning

Additional information

Weight 0.12 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Storie Omnibus Jakkals en Wolf”
Product categories