Spiertier die Mier

R110.00

Die engeltjie het vir hom ‘n fles suikerklontjies gegee omdat hy haar gehelp het.  Dis spesiale suikerklontjies wat nooit opraak nie, en elke keer wanneer hy ‘n suikerklontjie suig word Tier die Mier baie sterk!  Dan word hy Spiertier die Mier, en kan hy enigiets doen…

Category

Description

Stories op die CD:

  1. Die suikerklontjies
  2. Slang die sleg
  3. Aaklig die aasvoël
  4. ‘n Dief op Grootverdriet

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Artist

Anna Emm
Vier lekkerluister stories voorgelees deur Gys de Villiers

Age

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spiertier die Mier”
Product categories