Speurder Morris Muis CD 2

R110.00

Saam met sy eksentrieke assistent, Allekletsie, los hy allerhande raaisels op.  Almal weet daar is niemand wat so goed is daarmee om vermiste goed, en gesteelde goed, en goed wat weg is, op te spoor soos Speurder Morris Muis nie!

Category

Description

Stories op die CD:

  1. Die saak van die gebreekte venster
  2. Die saak van die verlore skoene
  3. Die saak van die vier hondjies
  4. Die saak van die vreemde geluide

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speurder Morris Muis CD 2”
Product categories