Seerowerbaai CD 1 – Hoofstuk 1 – 14

R130.00

Ru en sy ma hou vakansie op Seerowerbaai. Die geheimsinnige strandhuis gee vir Ru die “creeps”.  Wanneer hy ‘n ou boek oor seerowers op die solder ontdek, begin vreemde dinge gebeur… Watter geheime lê alles in Seerowerbaai opgesluit?

NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.

Out of stock

Category

Description

Spannende vervolgverhaal

Additional information

Age

Brand

Anna Emm

Artist

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Seerowerbaai CD 1 – Hoofstuk 1 – 14”
Product categories