‘n Likkejander hik

R110.00

Het jy geweet dat Likkejanders graag droom, en dat Bottelpensies die beste troeteldiere maak? Of dat dit ‘n baie groot eer is as ‘n Wallewagie vir jou in jou huis wil kom kuier? Of dat ‘n Janmuskieter eens op ‘n tyd ‘n fluit-kompetisie gewen het?

 

Category:

Description

Stories op die CD:

  1. ‘n Likkejander hik
  2. ‘n Bottelpensie snork
  3. ‘n Wallewagie grom
  4. ‘n Janmuskieter fluit

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Likkejander hik”