Haai sies, jy jok!

R110.00

Het jy geweet dat haaie nooit die waarheid praat nie? As jy in die see verdwaal, is ‘n haai die laaste dier vir wie jy aanwysings moet vra. Maar Hannes en Ansie, die twee mensekinders, het dit nie geweet nie – hulle het gedink die haai is net vriendelik. ..

 

Category

Description

Stories op die CD:

  1. Die onderwater besoeker
  2. Die onderwater partytjie
  3. Die onderwater verrassing
  4. Die onderwater gevaar

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Artist

Anna Emm
Voorgelees deur Anrich Herbst

Age

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Haai sies, jy jok!”
Product categories