Die heel kleinste koninkie

R110.00

Wanneer Koning Skewe-toontjie per ongeluk in die wasmasjien beland… krimp hy! Nou wil nie een van die ander konings by die Groot Vergadering van Konings glo dat dit regtig HY is nie! Om homself te bewys, stuur hulle hom op ‘n vreemde ekspedisie. Want almal weet dat die regte Koning Skewe-toontjie nog altyd baie goed met moelike reuse, koekverkopings, en duikbote was… Maar dit was toe hy heelwat groter was…

Category

Description

Stories op die CD:

  1. Oor konings en vergaderings
  2. Oor moeilike reuse
  3. Oor koekverkopings
  4. Oor stukkende duikbote

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Artist

Anna Emm
Voorgelees deur Anel Alexander

Age

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die heel kleinste koninkie”
Product categories