Die Geheime Kamer CD 2 – Hoofstuk 15-28

R130.00

Wanneer Tiebault en Retha die vakansie by hulle Oupa Morris op Buffelsbaai gaan kuier, ontdek hulle ‘n geheime kamer in die ou strandhuis.  Maar die deur na die kamer is gesluit. Hoekom is Oupa Morris so geheimsinnig as hulle hom vra oor die geheime kamer? En waar is die sleutel? Het Oupa Morris dit regtig verloor, of is daar iets in die geheime kamer wat hy nie wil hê hulle moet sien nie? Wanneer Tiebault en Retha uiteindelik die deur na die kamer oopmaak, beland hulle in die middel van ‘n baie groot avontuur….

NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.

Out of stock

Category

Description

Spannende vervolgverhaal

Additional information

Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Geheime Kamer CD 2 – Hoofstuk 15-28”
Product categories