Description
Spannende vervolgverhaal
R130.00
Wanneer Tiebault en Retha die vakansie by hulle Oupa Morris op Buffelsbaai gaan kuier, ontdek hulle ‘n geheime kamer in die ou strandhuis. Maar die deur na die kamer is gesluit. Hoekom is Oupa Morris so geheimsinnig as hulle hom vra oor die geheime kamer? En waar is die sleutel? Het Oupa Morris dit regtig verloor, of is daar iets in die geheime kamer wat hy nie wil hê hulle moet sien nie? Wanneer Tiebault en Retha uiteindelik die deur na die kamer oopmaak, beland hulle in die middel van ‘n baie groot avontuur….
NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.
Out of stock
Spannende vervolgverhaal
Age | |
---|---|
Artist | |
Brand | Anna Emm |
Language |
You must be logged in to post a review.
You forgot to select your pick up point!
Remember, we have pick up locations throughout the country, just pick one!
Reviews
There are no reviews yet.