Die Boekwurms (DVD)

R100.00

Die Boekwurms woon in die biblioteek.  Dit is hulle werk om die boeke af te stof en weg te pak saans wanneer die mense huis toe is.  Die Boekwurms is baie lief vir stories, en hulle vertel graag vir mekaar al die stories wat hulle al gelees het.  Maar Boekwurms is nie baie slim nie, en soms raak die stories bietjie deurmekaar…

Category

Description

Sewe bekende sprokies – soos julle hulle nog nooit gehoor het nie!

Episodes:

  1. Rooikappertjie
  2. Die vier varkies
  3. Gouesokkies
  4. Sewewitjie
  5. Hansie en Sannie
  6. Jan en die mieliestronk
  7. Die prins in die padda

Additional information

Age

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Boekwurms (DVD)”
Product categories