Die avonture van Sakkie Bloep

R110.00

Goudvissies is baie dapper, maar van alle goudvissies op die hele aarde was daar geen een dapperder as Sakkie Bloep nie…

Sakkie Bloep is die heel laaste goudvissie in die troeteldierwinkel, en die man van die winkel wil hom eers uitgooi omdat niemand hom wil koop nie.  Maar dan gebeur daar iets en Sakkie Bloep doen ‘n baie dapper ding…

Category

Description

Stories op die CD:

  1. Wat in die winkel gebeur het
  2. Wat by die skool gebeur het
  3. Wat by die partytjie gebeur het
  4. Wat by Oupa en Ouma gebeur het

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die avonture van Sakkie Bloep”
Product categories