Description
Episodes:
- Lekkerbekkie se nuwe huis
- Lekkerbekkie en die diere
- Lekkerbekkie verjaar
- Lekkerbekkie se nuwe skoene
- Lekkerbekkie en die wind
- Lekkerbekkie gaan kuier
- Lekkerbekkie se maatjies
- Lekkerbekkie kry verkoue
R100.00
Wanneer Lekkerbekkie Muis se huisie oorstroom, gaan soek hy vir hom ‘n nuwe huisie in die bos. Daar maak hy maats met allerhande kleurvolle karaktertjies soos Mossie die mossie, Pieter Padda, Oupa Uil, die hasies en die voëltjies. Die dialoog is maklik en eenvoudig genoeg vir selfs die ou heel kleintjies om te volg.
Episodes:
You must be logged in to post a review.
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Reviews
There are no reviews yet.