Carli-Nerd Nr 2 – Die Wandelende Geraamte

R150.00

Carli is ‘n slimkop meisie in Graad 8, maar sy het nie eintlik maats nie. Sy is ‘n nerd, en ander kinders hou nie van nerds nie. Maar toe die nuwe seun in die huis langsaan intrek verander alles. Is hy deel van die vreemde dinge wat in Winterhuis aan die gebeur is? Carli besluit om rond te snuffel, en die geheim op te los…

NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.

Category

Additional information

Age

Artist

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Carli-Nerd Nr 2 – Die Wandelende Geraamte”
Product categories