Babettie Parfuum

R110.00

Al wat Babettie Parfuum nog haar lewe lank wou doen, was om vir ‘n koerant te werk en opwindende stories te gaan uitsnuffel. Maar koerante stel nie belang in meisie-joernaliste nie – veral nie as hulle doodgewone dam-paddas is nie! Toe maak sy ‘n plan… en sommer gou slaan sy ‘n werkie by die Sondagkoerant los.

Category

Description

Stories op die CD:

  1. Die storie van die vlieënde wasgoed
  2. Die storie van die maan in die visdam
  3. Die storie van die pratende klip
  4. Die storie van die wind se niggie

Additional information

Weight 0.09 kg
Dimensions 14 × 12 × 1 cm
Artist

Anna Emm
Voorgelees deur Lorraine du Toit

Age

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Babettie Parfuum”
Product categories