Soettand

R200.00

Koelsoem en Flori, Suid-Afrika se gunsteling-tannies van Bonteheuwel, is terug met hul tweede boek, Soettand. In dié boek deel hulle poedings en soetgebak wat dekades lank al familiegunstelinge is, soos Ouma Rachel se doekpoeding, onderstebo-tert, Mamma Rose se potpoeding, Maleise koesisters, bobaas-bollas, Yuwin se waatlemoenysies, gemmerpoeding, broodpoeding met ‘n verskil, Hertzoggies en die berugte tweegevrietjies.

Koelsoem and Flori, South Africa’s favourite Cape Flats aunties, are back with their second book called Soettand. They share puddings, pastries and biscuits that have become family favourites, such as Ouma Rachel’s doekpoeding (duff), upside-down tart, Ma Rose’s pot pudding, Malay koesisters, bollas, Yuwin’s frozen watermelon pops, ginger pudding, bread pudding with a difference, hertzoggies and the famed tweegevrietjies.

Category:

Description

Kry ook Koop Saam Met Kaaps, hulle eerste boek.

Additional information

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Soettand”