Sterkykers

R175.00

Skryf ’n liefdesbrief.
Bemeester die kuns van hande vashou.
Vuisstamp die lewe voluit.
Lag soos die mense in advertensies.
Raak onsigbaar.
Twiet vir iemand ’n vers.

Hierdie bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge soos Deon Meiring (hoofsanger van die groep Glaskas), Solette Swanepoel, Donnay Torr en Danie du Toit (sanger en liedjieskrywer van die groep Spoegwolf) in ’n opwindende digbundel wat spesiaal saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwêreld te weerspieël.

Only 3 left in stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

72

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sterkykers”
Product categories