Skreeu en ander verhale

R175.00

Soos ’n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ’n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig. Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 22 uiteenlopende skrywers – van bekende skrywers soos Jan van Tonder, Riana Scheepers, Martie Preller en Jaco Jacobs tot opwindende nuwe stemme soos Lydia du Plessis.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

160

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skreeu en ander verhale”
Product categories