Additional information
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 168 |
R165.00
Maak gereed vir nog ’n Elle-avontuur propvol raaisels, romanse en rock! Elle kan nie wag vir die Musikanto-fees wat Oktober in Parys plaasvind nie. Selfs al is dit die Parys aan die Vaalrivier en nie die een aan die Seine nie. Maar eers moet die orkes geld insamel om in ’n ordentlike hotel te gaan bly, eerder as op ’n aaklige kampeerterrein met grillerige badkamers. Selfs al beteken dit Elle en haar vriendinne moet leer koekies bak en dit by die seunskool probeer smous.
Out of stock
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 168 |
You must be logged in to post a review.
This store is currently in demo mode for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Once this notice is removed you will be able to purchase our products. Dismiss
Reviews
There are no reviews yet.