Nog 13 Spookstories

R165.00

Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou!

Die drie grilmeesters Francois Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen se 13 spookstories was ‘n topverkoper wat heerlike rillings langs duisende lesers se ruggrate afgestuur het. Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word.

So, maak toe die vensters, klim in jou bed … en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

148

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nog 13 Spookstories”
Product categories