Kondensmelk

R165.00

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is ‘n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ‘n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir haar, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ‘n nare geheim oor haar ouers … en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

160

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kondensmelk”
Product categories