Iewers vlieg daar fairy dust

R185.00

Elmien droom daarvan om eendag ná skool ’n dokter te word.  Maar waar sy vandaan kom, is dit ’n gróót droom. Hoewe 717 is die amptelike naam van die plakkerskamp waar sy die aantreklike Ruan ontmoet en uit die nare oom Bok se vatterige kloue moet probeer bly. ’n Onvergeetlike Aspoester-verhaal wat wys dat drome kan waar word…

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

224

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Iewers vlieg daar fairy dust”
Product categories