Glam-divas: Talia

R165.00

n Funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Talia, Didi en Linka besluit dit is presies wat die skool nodig het. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie. Boonop maak Chanel en haar skoothondjies dinge gedurig vir Talia en haar twee vriendinne warm. En dan is daar nog Sarel, wat Talia se bene elke keer lam maak, al is hy eintlik te oud vir haar. Om nie te praat van Werner met sy donker oë, sy motorfiets en sy hartebreker-reputasie nie …

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

192

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Glam-divas: Talia”
Product categories