Additional information
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 192 |
R165.00
Didi, Lienka en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Toe Didi voorspel dat die tweede kwartaal vervelig gaan wees, het sy geen benul hoeveel drama die komende Meidans gaan oplewer nie. Wat is Hlomla Khuni se storie? Hou hy regtig van haar? En hoe gaan sy haar pa oortuig dat Hlomla nie net ‘n bedorwe rykmanskind is nie? Boonop is daar ‘n nuwe meisie in die skool wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewe te versuur. En dit lyk of dinge tussen Talia en haar ou ook ernstig begin skeefloop…
Age | |
---|---|
Author | |
Brand | Lapa Uitgewers |
Language | |
Pages | 192 |
You must be logged in to post a review.
You forgot to select your pick up point!
Remember, we have pick up locations throughout the country, just pick one!
Reviews
There are no reviews yet.