Gerook

R155.00

Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om ’n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar dié Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam sê nie … Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop? Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak? En is dit waar dat Vaalberg saans ná sononder in ’n gevaarlike tik-nes verander?

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

104

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gerook”
Product categories