Die beste Suid-Afrikaanse spookstories

R155.00

Maak kennis met ’n paar van die bekendste spoke in Suid-Afrika soos: die spookmeisie van Uniondale, die spookhond van Aliwal-Noord, die Wandelende Jood en die seekaptein wat steeds aan boord van die Vlieënde Hollander oor die oseane swerf … Hierdie 18 verhale wat Wendy Maartens in hierdie bundel oorvertel, sal jou heerlike hoendervleis gee!

Category:

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

100

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die beste Suid-Afrikaanse spookstories”