Betower

R165.00

Gratis elektroniese Studiegids beskikbaar. Nadia het ’n geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys dat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self ’n geheim in hom ronddra.

Out of stock

Category:

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

176

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Betower”