Speeltydstories

R125.00

Daar is allerlei dinge om te verken in hierdie prettige boek vol speeltydstories! Klein vingertjies kan die vingerspore volg, die teksture voel en die flappies oplig. Die vyf rymende stories maak hierdie boek die perfekte wegspringplek na ’n wêreld van leesplesier. Hierdie pragtig geïllustreerde, interaktiewe boek is geskik vir kinders van 6-18 maande.

Out of stock

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speeltydstories”
Product categories