Zackie Mostert

R95.00

 

Zackie Mostert van Granaatstrat is ‘n onweerstaanbare Afrikaanse kinderboekheld. Die befaamde Jaco Jacobs (onlangs aangewys as een van die skrywers op die langlys van ’n internasionale kinderboekkompetisie) is natuurlik die skepper van hierdie onweerstaanbare reeks.

Hierdie boeke is ideaal om voor te lees vir kinders van vyfjaar en ouer en self-lees van agt of nege jaar. Seuntjies is veral gek ook hierdie reeks.

 

SKU N/A Category

Additional information

Age

, ,

Author

Book Number/Boek nommer:

1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Series/Reekse

Zackie Mostert

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Zackie Mostert”
Product categories