Wilde, Woeste, Woud

R165.00

Dis oggend in die woud en Olifant gaan stap. Hy swaai sy lang tande en sy groot ore flap. By die watergat drink hy water met sy slurp en trompetter hard terwyl die voëltjies begin tjirp. Kom speel saam in die woud en ontdek al die vriendelike dieremaats in hierdie opwindende opwip-storieboek! Vind uit wie kruip in die watergat weg, kyk hoe die apies aan die takke rondswaai, en vlieg saam met Papegaai tussen die bome rond. ’n Oulike rymstorie en reuse-opwipprente van diere verseker dat Wilde, woeste woud sommer gou-gou ’n gunsteling op jou kind se boekrak sal wees!

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wilde, Woeste, Woud”
Product categories