Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories

R245.00

In hierdie storieboek vertel Wendy Maartens ’n paar van die lekkerste volksverhale uit ons Afrika-diereryk, op haar kenmerkende toeganklike manier. Die 25 stories is perfek vir voorlees en selflees – en is ’n besliste moet-hê-item op elke kind se boekrak!

Category:

Additional information

Age

Language

Brand

Lapa Uitgewers

Author

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories”