Voorsprong: Wiskunde 4-5jaar

R45.00

Op soek na ’n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou – en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskunde-geletterdheid. Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, ge-skryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue ’n hupstoot te gee.

Elke boek in die reeks is op ’n ouderdomspesifieke ontwikkelingsvlak gemik en bevat:

* Boeiende aktiwiteite om kinders ure lank besig te hou
* Maklik verstaanbare instruksies
* Voorbeeld-antwoorde om jou aan die gang te kry
* Duidelik gemerkte antwoordruimtes en -kassies
* Wenke wat ouers kan help om te verstaan presies wat die kind behoort te leer en wat die terme verduidelik wat in die skool gebruik word
* Plakkers wat die leerproses pret maak
* Volledige antwoorde en oplossings

Out of stock

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

32

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voorsprong: Wiskunde 4-5jaar”
Product categories