Towertapyt – 32 stories van rondom die wêreld

R305.00

In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meester-storieverteller Wendy Maartens 33 klassieke stories bymekaargemaak wat al eeue lank in verskillende lande vertel word. Daar is stories uit elke uithoek van die wêreld – van Duitsland tot Denemarke, Italië tot Israel, Egipte tot Groenland.

Category

Additional information

Age

, , , ,

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Towertapyt – 32 stories van rondom die wêreld”
Product categories