Suid-Afrikaanse helde en ikone

R215.00

Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis …Wolraad Woltemade wat manalleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, ’n klein brakkie met ’n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wêreld geleer het om siek mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees. Wendy Maartens se lewendige, deernisvolle vertellings maak hierdie klassieke en moderne Suid-Afrikaanse heldestories vir oud en jonk toeganklik. ’n Moet-hê-boek vir elke huis!

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

192

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Suid-Afrikaanse helde en ikone”
Product categories