Sterre en planete

R145.00

Kom reis saam deur die ruimte en ontdek ons asemrowende sonnestelsel. Kyk van naderby na die Aarde se son en maan, verken die planete en die Melkweg, en vind uit hoe ruimtevaarders aan boord van ’n ruimtestasie leef.

Mense staar al eeue lank na die hemelruim – kom verken die uitgestrekte heelal en sy geheime in hierdie asemrowende boek.

Dit is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto’s wat die geheime van die heelal vir jong lesers toeganklik maak. Die boek is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en ’n fotovasvra.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sterre en planete”
Product categories