Speurder Annika

R115.00

Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en nou is hier ’n regte, egte raaisel om op te los! ’n Kissie met geld verdwyn uit juffrou Burger se klas. Die hele skool is in rep en roer. Hoe het die dief geweet waar die geld is? En hoe het hy in juffrou Burger se klas gekom? Annika besluit om self leidrade te soek en die skelm te vang …

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

56

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speurder Annika”
Product categories