Speurder Annika stel ondersoek in

R115.00

Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en sy skrik nie vir spokerige stories nie! Almal is in rep en roer oor die revue wat binnekort plaasvind. Maar dan begin vreemde dinge by die skool gebeur … Eers verdwyn Lynette se prinsesrok uit een van die klasse, en dan raak al die monstermaskers weg. Hoe op aarde is dit moontlik? Is dit dalk waar wat party van die kinders sê – dat daar ‘n spook onder die verhoog bly? Annika besluit om ondersoek in te stel …Kry jou vergrootglas uit! Die Speurder Annika-reeks is die perfekte leesavontuur vir aspirantspeurders van 8 tot 12 jaar oud. Die titels in die reeks kan afsonderlik gelees word.

Out of stock

Category:

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

64

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speurder Annika stel ondersoek in”