Speurder Annika los ‘n raaisel op

R110.00

Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Op ’n klasuitstappe na die museum ontdek Annika ’n geheimsinnige veer. Is dit dalk ’n belangrike leidraad? Het dit iets te doen met die opgestopte voël wat ’n jaar gelede spoorloos uit die museum verdwyn het?  Annika besluit om ondersoek in te stel …

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

64

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speurder Annika los ‘n raaisel op”
Product categories