Spesiale (en geheime) agent Peter van der Wind en die Chinese draak

R125.00

Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is ‘n spesiale (en geheime) agent. Cool! Nee, dis nie cool nie. Dit is GLAD nie cool nie, want hy is net ‘n geheime agent omdat hy ‘n baie spesiale…uhm…wel…talent het. Moenie lag nie … Hy laat winde. Hard. So hard dat hy kan vlieg. En dit is die rede waarom die regering hom aangestel het om allerlei vreemde dinge te ondersoek. Toe die president ‘n e-pos stuur oor ‘n geheimsinnige Chinese skip wat in Suid-Afrikaanse water opgemerk is, moet Peter weer hope spinasie, kool, blomkool en broccoli eet … en met ‘n KNAL vertrek hy om die geheim van die Chinese draak op te los!

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

96

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spesiale (en geheime) agent Peter van der Wind en die Chinese draak”
Product categories