Soene, sonroom en seestrome

R155.00

Lindie en haar vriendinne, beleef oudergewoonte hope opwinding in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Maar toe Mia per ongeluk met ’n geheimsinnige pakkie opgeskeep sit, begin die moeilikheid hulle agtervolg.  Soene, sonroom en seestrome is die sewende titel in Nerine Ahlers en Alet Steenkamp se gewilde SSS-reeks.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

136

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Soene, sonroom en seestrome”
Product categories