Sms’e, skurke en spinnekoppe

R155.00

Vier dae in die bos … Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorlê op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin, is daar eers ’n nare onderwyseres wat ’n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oë en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. ’n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet…

Out of stock

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

120

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sms’e, skurke en spinnekoppe”
Product categories