Slym en die beker van geluk

R120.00

Koning Kwaak, die paddakoning, kom Paddavlei toe! En hy bring boonop die Beker van Geluk saam. Enigiemand wat daaruit drink, sal sewe jaar lank dolgelukkig wees. Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas kan nie wag om te sien wie gekies gaan word om uit die beker te drink nie. Maar dan gebeur ‘n vreeslike ding …

Out of stock

Category:

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

84

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slym en die beker van geluk”