Sanri Steyn 3: Die seun met die superkat-kragte

R140.00

Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe seun in hulle klas ontmoet. Felix tree baie vreemd op – hy klouter oor mure, eet regte vissies op sy pousebrood … en hy het ’n groot geheim! Kort voor lank is daar groot moeilikheid op Raaiselfontein. ’n Nare rotskurk en sy weermag van rotte beplan om die dorp oor te neem.

Category

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

80

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sanri Steyn 3: Die seun met die superkat-kragte”
Product categories