Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat

R140.00

Sedert sy in Raaiselfontein kom bly het, het Sanri haar eie koerant, Die Raaiselfontein Gazette, begin. Toe daar nuwe intrekkers oorkant die straat is, begin Sanri se neus kriewel – soos altyd wanneer sy ’n lekker sappige storie ruik. Sanri is doodseker hulle nuwe bure is aliens. Sy moet net die bewyse kry, anders kan sy vergeet daarvan om ’n storie daaroor te skryf.

Additional information

Age

Author

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Pages

80

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat”
Product categories