Prettige Plaas

R165.00

Die son lig sy kop, dit is oggend op die plaas. Daar’s geen diere wat blêr of blaf of raas. Haan maak almal wakker met ’n harde lawaai. “Koekeloe-koeee!” hoor die diere hom kraai. Kom speel saam op die plaas en ontdek al die vriendelike dieremaats in hierdie opwindende opwip-storieboek! Verken die plaas en vind uit watter dier maak almal soggens wakker, kyk hoe die varke speel en mors en hoe die perde in die kampie galop. ’n Oulike rymstorie en reuse-opwipprente van diere verseker dat Prettige Plaas sommer gou-gou ’n gunsteling op jou kind se boekrak sal wees!

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Prettige Plaas”
Product categories