Plakkerpret: Rooikappie

R105.00

Volg Rooikappie op haar uitstappie na haar ouma se huis, gaan saam met Aspoestertjie na die prins se bal, ontmoet die vriendelike dwergies in Sneeuwitjie, of gaan verken saam met Gouelokkies die drie bere se huis! Hierdie wonderlike aktiwiteitsboeke sal ure se vermaak verskaf, met meer as 100 plakkers en uitdrukstukke. 16 bladsye van elke boek bestaan uit storie-gebaseerde aktiwiteite: van inkleuraktiwiteite en legkaarte tot ’n doolhof waardeur die hoofkarakter haar weg moet vind. Die pragtige illustrasies, prettige raaisels en die klassieke spokies van Rooikappie, Aspoestertjie, Sneeuwitjie en Gouelokkies maak hierdie vier bederfboeke vir enige kind!

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plakkerpret: Rooikappie”
Product categories