Operasie Gebakte Pere

R135.00

Tiano se ma is ‘n sepie-ster, en sy pa ‘n beroemde sjef. Die paparazzi volg hulle oral. So toe Tiano se liefdadigheidsprojek, OPERASIE GEBAKTE PERE, skeefloop en ‘n klomp mense siek maak, weet hy sommer die storie gaan die voorblad haal. Behalwe as hy dit kan keer…

In ‘n desperate poging om sy fout reg te stel, probeer Tiano en Oom Sampie, die restaurant se kok, om die geheime bestanddeel op te spoor. Maar dis nie so maklik as ‘n nuuskierige joernalis met ‘n kamera jou oral volg nie!

OPERASIE GEBAKTE PERE is ‘n lekkerlees, moderne jeugboek uit die pen van Anna Emm se nuutste skrywer, Hettie du Plessis. Illustrasies deur E. Lanie.

Description

Deur Hettie du Plessis

Ouderdom: 8 – 12 jaar

A5 Storieboek

100 bladsye

Additional information

Age

, , , ,

Author

Brand

Anna Emm

Pages

100

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Operasie Gebakte Pere”
Product categories