Nie sonder Beertjie nie

R90.00

Wanneer Ruben en sy mamma en pappa trek, vind hulle nie vir Beertjie nie. En sonder Beertjie, mag hulle nie trek nie!

Description

Prenteboek saam met ‘n CD: Kleuters luister na die storie op die CD terwyl hulle saam “lees” in die boekie – ‘n klokkie aan die einde van elke bladsy laat weet hulle wanneer dit tyd is om om te blaai!

Additional information

Age

, , ,

Brand

Anna Emm

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nie sonder Beertjie nie”