Description
A5 Storieboek
110 bladsye
R130.00
Ontmoet die Buys-tweeling, Ben en Klara. Hulle is in Graad 7 in Laerskool Kruinendal, maar in hulle vrye tyd is hulle privaat speurders! Wanneer gerugte van ‘n spook in die gange van Kruinendal die rondte doen, besluit Ben en Klara om ondersoek in te stel…
NB: Hierdie produk word aanbeveel vir 9-14 jariges. Dit mag temas en taalgebruik bevat wat nie vir jonger kinders geskik is nie. Gebruik asseblief oordeelkundig.
Out of stock
A5 Storieboek
110 bladsye
You must be logged in to post a review.
You forgot to select your pick up point!
Remember, we have pick up locations throughout the country, just pick one!
Reviews
There are no reviews yet.