My eerste leesboek: Die rooi hen

R155.00

Op ’n dag besluit die rooi hen om brood te bak. Maar dit lyk of al die plaasdiere te lui is om haar te help. Die rooi hen besluit om alles self te doen … Die eenvoudige, herhalende taalgebruik maak hierdie bekende plaasstorie perfek om jou kind te help lees.

Out of stock

Category

Additional information

Age

Brand

Lapa Uitgewers

Language

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My eerste leesboek: Die rooi hen”
Product categories